2025

November 2025

  • Inhoud

  • Nota oor hierdie Algemene Konferensieboodskappe

  • Die Familie-gesentreerde Evangelie van Jesus Christus

    Dallin H. Oaks

  • Beproef en Versterk in Christus

    Henry B. Eyring

  • Sien op na God en Lewe

    D. Todd Christofferson

November 2025


November 2025

  • Nota oor hierdie Algemene Konferensieboodskappe

    Hierdie boodskappe is van lede van die Kworum van die Twaalf Apostels tydens die Oktober 2025 algemene konferensie. President Dallin H. Oaks het by die konferensie as President van die Kworum gepresideer. Hy is sedertdien afgesonder as President van die Kerk met Henry B. Eyring as Eerste Raadgewer en D. Todd Christofferson as Tweede Raadgewer in die Eerste Presidensie.


  • Dallin H. Oaks

    Die Familie-gesentreerde Evangelie van Jesus Christus

    President Oaks verduidelik waarom familie so belangrik is in die evangelie van Jesus Christus en beskryf dinge wat ons kan doen om ons families te versterk.

    President Dallin H. Oaks

  • Henry B. Eyring

    Beproef en Versterk in Christus

    Ouderling Eyring leer dat ons uitdagings ons kan versterk as ons op die Saligmaker vertrou en ons tot Hom wend.

    President Henry B. Eyring

  • D. Todd Christofferson

    Sien op na God en Lewe

    Ouderling Christofferson onderrig dat om na God te kyk, seëninge meebring, insluitend voorspoed en die gawe van die Heilige Gees.

    President D. Todd Christofferson