2025
Nota oor hierdie Algemene Konferensieboodskappe
November 2025


Maandelikse Liahona-boodskap, November 2025

Nota oor hierdie Algemene Konferensieboodskappe

Hierdie boodskappe is van lede van die Kworum van die Twaalf Apostels tydens die Oktober 2025 algemene konferensie. President Dallin H. Oaks het by die konferensie as President van die Kworum gepresideer. Hy is sedertdien afgesonder as President van die Kerk met Henry B. Eyring as Eerste Raadgewer en D. Todd Christofferson as Tweede Raadgewer in die Eerste Presidensie.