Junie 2025 Dale G. RenlundOns Volg Jesus Christus deur by Hom Aan te Sluit in Sy WerkOuderling Renlund doen ʼn beroep op Heiliges van die Laaste Dae om gretiglik betrokke te raak by die Here se werk deur op sy doelwitte te fokus, sy gebooie te onderhou en mekaar lief te hê. Vir die Krag van die Jeug Hoe kan ek weet dat ek my waarlik bekeer het en vergewe is?ʼn Antwoord op die vraag: “Hoe kan ek weet dat ek my waarlik bekeer het en vergewe is?” Vriend Stories uit die Skrifture: Die Bou van die Kirtland-tempelLees ʼn storie oor die Heiliges wat die Kirtland-tempel gebou het.