Jongdames
Bykomende Hulpbronne


gevoude hande op skrifture

My Roeping as ʼn Jongdamesklassekretaresse

Bykomende Hulpbronne

Benewens die Algemene Handleiding, oorweeg asseblief hierdie bykomende hulpbronne om jou in jou roeping te ondersteun.

Evangeliese Biblioteek/Jeug.Ontdek al die jeughulpbronne, insluitend die “Jongdamestema,” die jaarlikse tema, hulp vir presidensies, For the Strength of Youth: A Guide for Making Choices, Young Women Camp Guide, en jeugmusiek!

@YoungWomenWorldwide.Vind inspirerende boodskappe en hulp met lesse en aktiwiteite van die Jongdames Algemene Presidensie en raad.

Vir die Krag van die Jeug-konferensies.Vir die Krag van die Jeug-konferensies word jaarliks regoor die wêreld gehou vir jeug wat 14 word en ouer is. Kry besonderhede oor jou plaaslike konferensie en beplan om dit by te woon!