September 2025 D. Todd ChristoffersonGeseën deur Priesterskapsgesag en -magOuderling Christofferson leer dat Kerklede geroep word om die mag van God te gebruik om ander in die Kerk, tuis en regoor die wêreld te dien en te seën. Vir die Krag van die Jeug Brynn WenglerJesus Christus Is Ook vir die Goeie DaeHier is ʼn paar idees om op die Saligmaker gefokus te bly selfs wanneer dinge goed gaan. Vriend Stories uit die Skrifture: Die Bou van NauvooLees ʼn storie oor Joseph Smith en die Heiliges wat Nauvoo gestig het en ʼn tempel daar gebou het.