Maart 2025 Neil L. AndersenHemelse Vader Wil met Jou PraatOuderling Andersen onderrig dat Hemelse Vader met ons sal praat as ons Hom in gebed aanroep, na sy stem luister en ʼn gelowige hart het. Vir die Krag van die Jeug Hoe lewe ons in die wêreld en “sit ons die dinge van hierdie wêreld opsy”?ʼn Antwoord op die vraag: Hoe lewe ons in die wêreld en “sit ons die dinge van hierdie wêreld opsy”? Vriend Verhale uit die Skrifture: Die Priesterskap Is HerstelLees ʼn storie oor Joseph Smith wat gedoop word en die priesterskap ontvang.