2018
Maak Gereed vir Konferensie!
Maart 2018


Kinders

Maak Gereed vir Konferensie!

Skryf daardie influisteringe neer op ʼn stuk papier. Hou die papier by jou gedurende konferensie sodat jy kan neerskryf wat jy leer.

  • Skryf jou vrae neer. Ek wonder oor …

  • Bid tot Hemelse Vader. Ek sal hou van hulp om te leer oor …

  • algemene konferensie Ek het geleer …