Kinders
Maak Gereed vir Konferensie!
Skryf daardie influisteringe neer op ʼn stuk papier. Hou die papier by jou gedurende konferensie sodat jy kan neerskryf wat jy leer.
-
Skryf jou vrae neer. Ek wonder oor …
-
Bid tot Hemelse Vader. Ek sal hou van hulp om te leer oor …
-
algemene konferensie Ek het geleer …