Studiehulp
Allerheiligste


Allerheiligste

Die allerheiligste kamer in die tabernakel van Moses en later in die tempel. Die Heilige van Heiligstes word ook genoem die “allerheiligste plek” (Ex. 26:33–34).