My Roeping as ʼn Jongdamesklaspresident
Bykomende Hulpbronne
Benewens die Algemene Handleiding, oorweeg asseblief hierdie bykomende hulpbronne om jou in jou roeping te ondersteun.
-
Evangeliese Biblioteek/Jeug.Ontdek al die jeughulpbronne, insluitend die “Jongdamestema”, die jaarlikse tema, hulp vir presidensies, For the Strength of Youth: A Guide for Making Choices, Young Women Camp Guide en jeugmusiek!
-
@YoungWomenWorldwide.Vind inspirerende boodskappe en hulp met lesse en aktiwiteite van die Jongdames Algemene Presidensie en -raad.
-
For the Strength of Youth-konferensies.FSY-konferensies word jaarliks regoor die wêreld gehou vir jeug wat 14 jaar word en ouer is. Vind besonderhede oor jou plaaslike konferensie, en beplan om dit by te woon!