Jongdames
Bykomende Hulpbronne


gevoude hande op skrifture

My Roeping as ʼn Raadgewer in die Jongdamesklaspresidensie

Bykomende Hulpbronne

Benewens die Algemene Handleiding, oorweeg asseblief hierdie bykomende hulpbronne om jou in jou roeping te ondersteun.

Evangeliese Biblioteek/Jeug.Ontdek al die jeughulpbronne, insluitend die “Jongdamestema”, die jaarlikse tema, hulp vir presidensies, For the Strength of Youth: A Guide for Making Choices, Young Women Camp Guide, en jeugmusiek!

@YoungWomenWorldwide.Vind inspirerende boodskappe en hulp met lesse en aktiwiteite van die Jongdames Algemene Presidensie en -raad.

For the Strength of Youth-konferensiesFSY-konferensies word jaarliks regoor die wêreld gehou vir jeug wat 14 jaar word en ouer is. Vind besonderhede oor jou plaaslike konferensie, en beplan om dit by te woon!