My Roeping as ʼn Wykskoorbegeleier
Bykomende Hulpbronne
Benewens die Algemene Handleiding, oorweeg asseblief hierdie bykomende hulpbronne om jou in jou roeping te ondersteun.
-
Church Music Library [Kerkmusiekhulpbronne].Die Kerk se volledige versameling gemeentelike-, koor-, solo- en instrumentale musiek.
-
Gebruik van die Gesangeboek.Instruksie vir die gebruik van die hulpbronne wat in die gesangeboek ingesluit is.
-
Basiese Musiek-klawerbordkursus.Gaan van beginnerpianis tot die speel van vierstemmige gesange op die klavier of orrel.