Music
Bykomende Hulpbronne


gevoude hande op skrifture

My Roeping as ʼn Wyksbegeleier

Bykomende Hulpbronne

Benewens die Algemene Handleiding, oorweeg asseblief hierdie bykomende hulpbronne om jou in jou roeping te ondersteun.

Church Music Library [Kerkmusiekbiblioteek].Die Kerk se volledige versameling gemeentelike-, koor-, solo- en instrumentale musiek.

New Ward Organist—Training Materials [Nuwe Wyksorrelis—Opleidingsmateriaal].Opleiding vir die begeleiding van die gesange op die orrel.

Hymns Organ Transformations [Gesange Orrelverwerkings].Vereenvoudigde verwerkings van die gesange vir orrelvoorspel- en naspel-musiek.

Simplified Hymns for Organ [Vereenvoudigde Gesange vir Orrel].Versameling vereenvoudigde orrelbegeleidings vir geselekteerde gesange.

Owners Manuals for Church Organs [Eienaarshandleidings vir Kerkorrels].Gebruikersinstruksies vir orrels wat deur die Kerk verskaf word.

Using the Hymnbook [Gebruik van die Gesangeboek].Instruksie vir die gebruik van die hulpbronne wat in die gesangeboek ingesluit is.

Using the Children’s Songbook [Gebruik van die Kinderliedereboek].Instruksie vir die gebruik van die hulpbronne wat in die Children’s Songbook [Kinderliedereboek] ingesluit is.