Vir die Krag van die Jeug Mei 2025 Russell M. NelsonSelfvertroue in die Teenwoordigheid van GodPresident Eyring onderrig dat ons nader aan die Saligmaker kan kom deur te bid, na leiding te luister en ander te dien. Dallin H. OaksGoddelike Hulp vir die SterflikheidPresident Oaks beskryf verskeie maniere waarop Hemelse Vader ons help tydens ons sterflike reise, as deel van sy plan vir ons ewige vooruitgang. Henry B. Eyring“Kom Nader na My”President Eyring onderrig dat ons nader aan die Saligmaker kan kom deur te bid, na leiding te luister en ander te dien.