2024
Jou Patriargale Seëning
Julie 2024


“Woorde Waarvolgens Ons kan Lewe,” Vir die Krag van die Jeug, Julie 2024.

Maandelikse Vir die Krag van die Jeug-boodskap, Julie 2024

Jou Patriargale Seëning

Aangepas uit April 2023 algemene konferensie toesprake deur Ouderling Kazuhiko Yamashita en Ouderling Randall K. Bennett van die Sewentig.

jong man

Illustrasies deur Guev

  • Bevat persoonlike raad van die Here aan jou.

  • stamboom

    Verklaar jou afstamming in die huis van Israel.

  • skrifture

    Dit is persoonlike openbaring.

  • slot

    Dit is heilig en vertroulik.

  • kaart

    Sit nie jou hele lewe uiteen nie.

  • antwoordsleutel

    Beantwoord nie al jou vrae nie.

Indien dit nie ʼn belangrike lewensgebeurtenis vermeld nie, moenie aanneem dat jy nie daardie geleentheid sal hê nie. ʼn Patriargale seëning is vir ewig en as jy waardig lewe, sal beloftes wat nie in hierdie lewe vervul word nie, in die volgende lewe bewaarheid word.

vroue

Hoe Oud Moet Jy Wees?

  • Volwasse genoeg om die belangrikheid en heilige aard van die seëning en die basiese leer van die evangelie te verstaan.

  • Die ideaal is om jonk genoeg te wees sodat baie belangrike besluite in die lewe nog voorlê.

Seëninge van Jou Seëning